Heelwees in gebrokenheid/Wholeness in Brokeness
God verstaan en gee om in ons swaarkry
God Understands and Cares about our Struggles
Jesus is our Perfect Highpriest, He suffered and was tempted in all points.
Jesus is ons perfekte Hoëpriester, Hy het swaargekry en was ook in alles opsigte versoek.
Moenie bang wees nie.
Fear not
God's promise is that He will be with us, even in our darkest hour
God belowe dat Hy by ons sal wees, selfs in ons donkerste uur